Bruid Marlene

Nou net die uitnodigings gekry, In trane want dit is so mooi.  Baie dankie vir die bydrae om ons dag spesiaal te maak.