Ina Adlem

Hi Roxanne,Baie dankie vir die amazing kaartjies, ek het hulle gister opgetel en dit is STUNNING!Die pakkie is ook so pragtig opgemaak en baie dankie vir ekstra boekie. Julle is...
absoluut die beste, ek waardeer dit baie.Ek sal definitief weer iets by julle bestel. Mooi dag verder.Groete,Ina