Marinet

Hallo RoxanneBaie dankie, ons het die uitnodigings en alles gekry. Mal oor die verpakking, dis regtig mooi en persoonlik!Weereens baie dankie, en sien uit om weer saam met julle te werk!Groete,Marinet