The Seed Paper People

Ek wil net vir jou en jou span baie dankie se vir my stunning naam kaartjies en dankie se briefies! Soooo mooi! En julle het toutjies ook vir my ingeryg!!! Baie spesiaal.Vreeslik dankie!Mieke