Hi Franza

Ek wil net weereens dankie sê vir die uitstekende diens. Ek het gister my pakkie by Postnet gaan haal en ek is baie gelukkig daarmee.

Vriendelike groete
Marli